Huisgenoot

Hoe slim is diere?

BIBI is saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd in die Babbelboomhuis. Sy staan doodstil en probeer om nie te beweeg nie, want Paloeka en Palawa is besig om haar te verf. Hulle konsentreer baie hard op hul handewerk.

“Lig jou ken so ’n klein bietjie,” sê Palawa.

“Kan jy jou regterskouer so effens vorentoe bring?” vra Paloeka.

“Is dit beter?” vra Bibi.

“Ja… Ag, Bibi, ek wil nou nie die hele appelkar omgooi nie, maar sal jy jou kop weer so ’n klein bietjie lig. Net ’n titseltjie,” sê Palawa en verf verder. “Wag, wag! Wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related Books & Audiobooks