Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Halo
Halo
Halo
Ebook25 pages16 minutes

Halo

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

 "Halo" is die eerste soort vreemde verhaal van Francesco Falconi.  Met 'n huldeblyk aan Kafka se Metamorfose, die storie saamgevat in 'n paar bladsye oor 'n leeftyd, familie dramas, pyn wat nooit sal verdwyn nie.  Tot op die laaste oomblik.  Tot die ontdekking van onsself en van die lig.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateJan 9, 2017
ISBN9781507156612
Halo

Related to Halo

Related ebooks

Related articles

Reviews for Halo

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Halo - Francesco Falconi

    Ek haat die donker.

    Ek haat die stilte.

    Ek haat die stof.

    Kyk, vandag is 'n tipiese dag dat my haat soos lawa uitstort en die hele wêreld rondom my vernietig.

    Ek onthou niks van gister, twee dae gelede of wat verlede week gebeur het nie.

    Donker, net verduiwelse donker.

    Iets is verkeerd. Ek probeer om my bene te beweeg, ek sidder. Hoekom reageer my twee voete nie op my bevel nie.  Ek tel my bene waar hulle op die grond lê, een vir een.  Daar is agt.

    Ek sien 'n ligstraal in die verte.  Ek hoor gedempte stemme.  Ek sien 'n smal spleet in die vloer, nie ver van my af nie.  Hier sien ek 'n kloof wat my duiselig maak.  Waar de hel is ek?

    Ja, ek moet nader beweeg om dit beter te verstaan.  Met agt bene sal dit seker nie maklik wees nie.  Ek probeer om dit te sinchroniseer.  Eerste, tweede, derde.  Hoeveel mis ek?  Dit is die vyfde een wat my bekommerd maak, want dit oorskry die vierde en die sesde is uitgeskakel.  Die sewende lê reeds op die grond, vergesel deur die agtste.  Die som wat lei tot 'n totale verleentheid: 'n balans van hel, en dit val op dowe ore.

    ‘Fok dit.

    Skree. Of ten minste dit is wat ek sou wou

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1