Huisgenoot

JOU OOGLEDE VOEL SWAAR…

DALK is ek nie met die helm gebore nie, het ek nog half skrikkerig gedink daardie eerste keer toe ek hipnose op die proef gestel het. Ek onthou dit soos gister: Dit was in die tagtigs – ek was in die weermag en gestasioneer in Pretoria. Ons was in ’n amper leë motorpark in Voortrekkerhoogte. Die troepe het my aangegaap.

Weke en maande tevore het ek gereeld na die Victory-teater in Johannesburg gereis en Max Collie op die verhoog aangegaap. Dan lag ek myself so byna in ’n spierspasma soos hy die teatergaste onder hipnose laat glo hulle is wasmasjiene, tikmasjiene en selfs kinders. Soms selfs ballerinas; kan jy jou die karnallies indink?

Dit was my eerste keer, daardie keer op Voortrekkerhoogte. Ek was uitgefreak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related