SARIE

Op soek na Tretchikoff

Hoor hier, girl, ek is nou nie snaaks nie, maar jy begin lyk asof jy gedress word uit die charity shop hier onder,” meen Thuli toe ek Maandagoggend by die werk instap. Jy sal sweer sy en Moira is bloedsusters as jy so na haar luister.

Ek is bietjie laat en dis koud en die outfit wat ek saamgeflans het uit wat gedurende die naweek op die stoel in my kamer beland het, is duidelik nie haar idee van shabby chic nie. Eintlik ook nie myne nie, maar . . .

“Of dalk uit jou washing basket?” voeg sy by en kyk my op en af.

“Miskien as jy jou hare doen soos daardie dag toe dit so oulik kort was, kan dit werk?” stel Dricus voor en kyk my aan soos een wat dit goed bedoel. Ek wonder of ek hulle kan vertel dat dit my buurman minus die baard, die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Van Die Redaksie
’n Troue bly betowerend. Al die mooi, al die opwinding, die beloftes. Geliefdes en vriende wat vrolik ’n glasie of twee klink op ’n paartjie se nuwe lewe saam. SARIE TROU deel in die glans, gee raad en loop saam die pad, want dit is soos Willie le Ro
SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekende akteurspaar ARMAND AUCAMP & SEAN VAN NOORDWYK Onder ’n ou eikeboom
Intiem, met net dertig van hul hartsmense daar, op ’n grasperk onder koel skadu’s. En op die ou end alles volhoubaar, presies soos hulle dit wou hê. Die akteurspaar Armand Aucamp en Sean van Noordwyk, destyds albei in Getroud met Rugby, is verlede De

Related