Michélle Sê...
Op televisie is dit die nuus wat my trek; radio luister ek vir sake van die dag en die slimmighede en sêgoed van kenners en gewone mense soos ek en jy. Koerante – wel, dis my groot liefde. Van jongs af was dít my ding; eintlik was dit ’n familie-ding