SARIE

Kontrei kos

Weskus

 Daar is ’n eerlikheid aan die mense van hierdie streek wat jy op ’n myl ver kan herken. Hulle lewe na aan die aarde en is uitgelewer aan die genade van die see. Die geur van bokkoms begroet jou gereeld wanneer jy die kusdorpies binnery. Dis veldkos soos duinspinasie en sandkool wat deesdae op almal se lippe is. Maar die ware juweel is snoek, uniek aan die koue waters van die kus. In hierdie einste see word deesdae groot geboer met mossels en oesters om ons seekosbronne volhoubaar aan te vul.

Kalahari

Ek sal altyd ’n sagte plek hê vir hierdie grootwordstreek van my. Met sy bloedrooi duine en soutpanne wat strek so ver jou oë kan sien, weet jy, hier is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related