Kuier

FANTASTIES met vis

Marinda Engelbrecht se boek Marinda se Koskas is propvol maklike resepte vir van ontbyt tot nageregte. Haar resepte is geskik vir elke dag se gebruik. Dis beskikbaar teen R250 en uitgegee deur Human & Rousseau.

VIS MET ’N UIE-MARMELADEKORS

Genoeg vir 6 – 8

BESTANDDELE

20 halfgaar baba-aartappeltjies (vinnig in water gekook tot net-net sag), gehalveer
60 ml balsamiese asyn
1 houer songedroogde tamaties in olie Sout en peper
6 stokvisfilette (hake)
1 flessie (sowat 500 g) uiemarmelade
10 ml knoffelsmeer
125 ml vars dille, gekap
30 ml vars brandrissie (opsioneel), gekap
500 ml broodkrummels

METODE

Voorverhit die oond tot 180 °C. Sit die halfgaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related Books & Audiobooks