Huisgenoot

IN MARINDA SE KOSKAS

SHAKSHUKA

So kom Sarietha, ons dogter, met hierdie ontbyt met die volksvreemde naam by ons op Yzerfontein aan. Sy maak dit, en dit is heerlik.

GENOEG VIR 6 MENSE BEREIDING: 10 MIN. GAARMAAK: 15 MIN.

◗ 1 rooi-ui, fyngekap
◗ ½ rooi soetrissie, fyngekap
◗ ½ groen soetrissie, fyngekap
◗ 3 knoffelhuisies, fyngekap
◗ 1 brandrissie, fyngekap
◗ 5 ml (1 t) fyn komyn
◗ 20 ml (4 t) olie
◗ 2 x 410 g-blikke tamatieen-uiemengsel
◗ 125 ml (½ k) fyngekapte
◗ koljanderblare
◗ sout en peper 6 eiers
◗ sap van ½ suurlemoen om
◗ oor te sprinkel
◗ ’n hand vol vars koljanderblare om oor te strooi
◗ 1 avokado, gesny

1 Braai die ui, soetrissies, knoffel en brandrissie saam met die komyn in die olie.

Voeg die tamatie-en-uiemengsel en die gekapte koljanderblare by en laat 10 min. prut. Geur na smaak met die sout en peper.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks