SARIE

Hare-bederf

HARE VAAL & DROOG

Ons almal begeer blink hare, maar gedurende die winter lyk dit dikwels vaal en leweloos. Erge vaalheid word hoofsaaklik veroorsaak deur ’n verlies aan vog vanuit jou haarlengtes weens kaggels, verwarmers en wind wat vog uit die lug onttrek, sê Karen Botha, bemarkingsbestuurder van die haarsorgreeks INOAR in SA. “Dit kan ook wees dat jy nie jou sjampoe en stileerprodukte behoorlik uitwas nie, of dat jy te veel stileerprodukte gebruik.” Soos wat ons ouer word, kan ’n verlies aan kleurpigmente en verminderde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■