Huisgenoot

SKOON GEWAS EN BLINK

VIR iets wat so eenvoudig klink, kan harewas nogal ingewikkeld raak. Nie net moet jy uitpluis hoe gereeld om te was en met nuwe produkneigings tred hou nie; die sjampoeproses kan selfs die mees ervare skoonheidskenner laat kopkrap.

Hoe gereeld jy jou spesifieke soort hare was, kan die belangrike verskil tussen olierige hare en ’n eksieperfeksie haredos beteken. Haartekstuur, leefstyl, haarstilering en jou persoonlike roetine speel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks