SARIE

O, SO MOOI! Ongetemde krulle

Krulhare is so uniek soos jy. Dit kom in ’n magdom groottes en vorms en benodig ’n unieke plan om mooi en gesond te wees.

Elke haar op ons kop het ’n natuurlike lagie lipiede wat die haarkutikel (buitenste laag) seël sodat water nie die haar binnedring en die binneste struktuur versteur nie. “Krullerige hare het dikwels ’n gebrek aan dié lipiede omdat die natuurlike olies wat deur jou kopvel vervaardig word, nooit kans kry om by die haarskag af te beweeg nie,” verduidelik Melissa Modiselle, plaaslike handelsmerkbestuurder van die haarsorgreeks Mielle. Dis waarom krullerige hare geneig is tot droogheid,, koeke en hare wat breek. Die dae wat krulkoppe hande in die hare sit, is egter verby, want daar is ’n magdom nuwe tegnieke, wenke en spesiale produkte wat dit makliker maak om krulle te hanteer. Só laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related