Huisgenoot

KOUE LUG, COOL HARE

DIE winter kan een van die skadelikste seisoene vir jou hare wees. Maak nie saak watter soort of tekstuur hare jy het nie, wanneer die kwik begin daal, is dit vir jou hare moeiliker om vog te behou, en dit maak dit droër as wat dit gewoonlik in die warmer maande sou wees. Voeg daarby die kunsmatige hitte van haarstileerders, binnenshuise verhitting en mus dra, en jy sit met bros punte, irriterende wegstaanhare of ’n skilferige kopvel.

Net soos jou klerekas nog ’n paar lae nodig het of jou vel ’n ekstra

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related