Huisgenoot

HANDE IN DIE HARE

NUWE neigings in die wêreld van haarsorg fokus gewoonlik op een ding: gesonde en gelukkige hare. En vanjaar is dit weer so, want die jongste modes in haarsorg is op herstel, beskerming en groei ingestel. Van teenvoeters teen veroudering tot produkte wat haarvesels herbou en herstel om dit sterker en gesonder te maak – hier is die dinge wat sal help dat jou haardos op sy heel beste vertoon.

KOPVELAFSKILFERING

Kopvelsorg is ’n gebied van selfsorg wat heelwat groei toon. En met goeie rede, want die meeste kenners stem saam gesonde hare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m