Huisgenoot

LAAT JOU KLEUR HOU

F JY nou avontuurlustig was en jou haarkleur verander het vir ’n heel nuwe voorkoms, of dit bloot met ligstrepies opgekikker het – dit was nie goedkoop nie. Dit maak dus bloot sin dat jy jou haarkleur so lank moontlik wil laat hou, iets wat net moontlik is as jy dit in stand hou. Met net ’n paar veranderinge aan jou roetine bevorder jy nie net die gesondheid van jou hare nie; jy sorg ook dat jou nuwe kroon langer vars bly en nie so gou verdof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers