Amanda se koesterplek
Jul 20, 2020
2 minutes
DEUR ANITA
ROSSOUW & LOUNETTE FOURIE
arossouw@sarie.com
lfourie@sarie.com
FOTO’S
WARREN HEATH/ BUREAUX
Amanda du Plessis is die eienaar van Evolution Product (), ’n reeks dekoritems in haar unieke en aardse styl. Inspirasie put sy uit haar gesin en familie asook die natuur en ons ryke geskiedenis. Haar huis in Parkview, Johannesburg, laat jou welkom en geborge voel. Dis gevul met goed wat vir haar mooi en kosbaar is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days