SARIE

LEESDINGE

want leef het hoogstens eksperimenteel en gerieflik blaamverskuiwend geword uit Francis Grobler se gedig “statistiek van leef” in haar bundel nagblind (Naledi, R240)

SO SÊ HULLE OP SARIE.COM

Sophia Kapp oor die hoofkarakters in haar nuwe liefdesroman, Kanaän (LAPA Uitgewers, R300)

Wat het jy van die karakter Catherine Baker, later Katryn Cronjé, geleer?

Dat jou lewe gaan oor die gehalte van jou karakter. Dis nie geld of goed of selfs geleenthede wat jou besonders maak nie, dis wie jy is, veral as dinge swaar raak, wat jou waarde bepaal. Catherine het elke moontlike vooruitsig gehad om ’n wonderlike lewe te hê, maar dis maklik om wonderlik te lewe as geld die pad vir jou gelykmaak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE6 min read
e-pos UIT Hanoi, Viëtnam
Hoekom Viëtnam? Ek en my man, Donovan, het altyd gedroom van ’n avontuur in Asië, maar nooit gedink ons sal boonop ’n tuiste hier vind nie. Ons besluit om Viëtnam te kies was deels geïnspireer deur die entoesiasme van ’n vriendin wat reeds hier was.
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related