SARIE

Help! ons is opge-Zoom

Jou skerm vries. Jy hoor ’n snaakse eggo. ’n Dosyn koppe staar na jou. Jou kop klop. Jy dink aan jou rekenaarskerm in die swembad dompel. Jy kan nie, want dis ook jou reddingsboei.

Sedert die Covid-19-pandemie ons getref het, maak ons meer as ooit vantevore gebruik van aanlyn video-oproepe. Zoom, Skype, FaceTime, Google Hangouts . . . Ons koukus saam met kollegas, in groepe en een-een. Wanneer die werksdag verby is, kuier ons met familie en vriende. Van kerk tot konkel, als gebeur deesdae voor daai skerm. En dit mergel ons uit. Daar is selfs ’n nuwe woord in omloop: virtuele uitputting.

Etlike weke gelede nog het feitlik almal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related