Rooi Rose

BROEIKAS vir briljantheid

Net vervelige mense is verveeld,” is ’n teregwysing wat ons dikwels as kinders moes hoor. Verkeerd! Nuwe navorsing toon dat verve-ling in ons gejaagde, moderne lewe nie net baie gesondheidsvoordele inhou nie, maar ook kreatiwiteit en probleemoplossingsvermoëns bevorder.

Ons leef in ’n vinnige wêreld, en tegnologie (wat eintlik ontwerp is om dinge makliker te maak) maak ons lewe dikwels nog voller en meer stresvol. Dink maar aan die baie e-posse en WhatsApp-boodskappe wat jy daagliks ontvang en moet hanteer, om van die aktiwiteite en kommentare op jou sosiale media en al die elektroniese nuusflitse nie eens te praat nie. Mense kan jou nou enige tyd en enige plek kontak, en daar is nooit meer tye waarop jy net heeltemal kan afskakel nie. Maar erger nog: probeer jy ooit regtig afskakel? Het jy al jou selfoon opgetel net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related