Rooi Rose

Luiheid kan jou goed doen

‘Dis ’n teenwoordigheid in die oomblik waarin jou gemoed oop is en nie besig is met ander gedagtes nie’ - Dr. Colleen Lightbody.

Ledigheid is die duiwel se oorkussing,” het ons as kinders gehoor wanneer ons leeglê. Dit was goed en deugdelik wanneer jy altyd besig was. En in ’n samelewing waar jy op enige tyd en enige plek kan werk, is dit presies wat ons doen. Werk, werk, werk …

Maar neurowetenskaplikes sê ons het ’n kalm brein vir blink planne en sukses nodig. En dat die aha-oomblikke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related