SARIE

OP ‘AUTOPILOT’ WAT HET GEWORD VAN ’N GEHALTE-LEWE?

Ons lééf nie meer nie, ons bestaan net.

Sowat 95% van deelnemers aan die Britse studie Autopilot Britain erken dat hulle op stuuroutomaat leef. Dit beteken dat hulle nie betrokke is by die wêreld om hulle nie en onbewustelik besluite neem.

Dit geld wêreldwyd, sê kenners.

Ons neem trouens daagliks tot 15 besluite sonder om daaroor te dink. Dis nagenoeg 250 000 in ’n leeftyd! Volgens die Britse studie is ons “te besig” om te dink wat ons doen. Ons is ’n aandagafleibare geslag.

Wanneer jy outomaties leef, leef jy in die verlede of in die toekoms, nie in die oomblik nie. Volgens navorsing aan die Harvard-universiteit in Massachusetts dwaal ons aandag gemiddeld 47% van die tyd dat ons wakker is.

Terwyl jy so ingedagte is, probeer jy waarskynlik ’n probleem oplos of jy is verveeld of bekommerd. Soos Johannes de Villiers, blydskapnavorser en skrywer van onder meer Kalmte in die malle gejaag, sê: “Jy verdwaal in jou kop se storie.”

Dis dan dat jy werk toe ry, maar niks langs die pad oplet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related