SARIE

Wonder van tyd

Uiteindelik bly net die letsel oor . . .

Suidooster-aktrise en draaiboekskrywer Desiré Gardner

By tye het dit onwerklik gevoel. Aktrise Desiré Gardner sou in die nag wakker skrik en besef sy is nie in haar huis op Philadelphia nie – dis net sy en haar twee kinders in hul nuwe blyplekkie in die Kaap. Haar huwelik van nege jaar was op ’n einde.

Dit was een van haar grootste struikelblokke die afgelope jaar: Om te aanvaar dit is hoe dit nou is, hul ou lewe soos sy dit geken het, is vir altyd verby, vertel Desiré.

“Ek hou nie van verandering nie, ek hanteer dit nie goed nie. En skielik was álles anders: my lewe, die toekoms, my kinders se lewe. Dit het my lank geneem om vrede te maak daarmee. Jy rou oor iets wat daar was en nie meer is nie. Niemand trou om te skei nie,” sê sy.

Desiré en Chris, beligtingsregisseur en tegniese hoof van die kykNET-sepie , het in April verlede jaar besluit om uitmekaar te gaan en hulle is verlede Augustus amptelik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Droom Rokke
Foto Vonvé Bridal Couture, illustrasie Getty Images/Foto’s Bride & Co ■
SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW

Related