Kuier

OP REIS MET REUKE

Ons het grootgeword met die wete dat Suid-Afrika vier duidelike seisoene het. Maart, April en Mei is herfs, met Junie, Julie en Augustus wat wintermaande is. Die lekker seisoene is September, Oktober en November (lente) en dan Desember, Januarie en Februarie met die heerlike somerdae.

Ek weet nie of dit maar net afgeleer is nie, maar deesdae hoor ek nie meer van ander seisoene behalwe somer en winter nie. Alle warm dae is somer en alle koel tot koue dae is winter. Daar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related