Idees

KOS VIR JOU SIEL

Dit klink soos ’n Facebook-of Instagram-cliché. Maar al is dit, het dit betekenis in my lewe gebring.

Ná ’n leeftyd van soeke. Van jaag na nog kennis. Nog lesings, nog kursusse, nog boeke en nog wyshede. Sangomas en Tarrot-kaartlesers. Crystal en energy healing. Toe kom my besluit om weg te stap van ’n skitterlewe propvol inspirasie, blink ligte en opwinding, die mooiste sonbrille en hoëhakskoene. Om dit alles te verruil vir ’n meer gestroopte lewe op ’n kusdorp. Ja, die hoëhakke het plek gemaak vir slip-slops. Die winde van die Weskus sorg dat jou hare meer dikwels in ’n knoets vasgemaak word. En jou vel het daardie gesonde songekuste kleur heeljaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.

Related