Idees

’N VOLMAAKTE HERFS

Herfs. ’n Seisoen van verandering. Van beweging, waarin jy halfpad tussen somer en winter die vreugde van transformasie ervaar met blare wat verkleur, grond toe val en deel word van die aarde. Herfs herinner ons aan die vloeibaarheid van die natuur en help ons fokus op die skoonheid van verandering. Hoe kan ons hierdie vervlietende tyd vasvang op maniere wat ons lewe verryk?

Ek is ewig geboei deur dié seisoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Slaapbroek
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 1-2 dae Medium ♥ patroon op bladsy 93 ♥ flennielaken ♥ rek vir die middellyfskuif ♥ bypassende masjiengare ♥ bypassende katoenbreidraad (ons het Nurturing Fibres Eco Cotton in Sunglow gebruik) ♥ 4 mm-hekelpen ♥ groot bo
Idees2 min read
Uitmekaartrek-filodeegtert
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 ºC ♥ 240 g (250 ml) roomkaas ♥ 50 ml fetakaas (opsioneel) ♥ 10 ml gerasperde lemoenskil ♥ 110 g (125 ml) strooisuiker ♥ 500 g filodeeg ♥ 120 ml gesmelte botter ♥ 375 ml melk ♥ 5
Idees2 min read
SKOONMAAK Wenke
Laat dowwe glase blink deur dit met wit asyn uit te vee. Takel smal glasvase só: Plaas 'n koppie rou ryskorrels, 'n teelepel wit asyn en 'n bietjie skottelgoedseep in die vaas en vul dit tot bo met warm water. Plaas jou hand oor die bek en skud die v

Related