Tuis

Dowe dollas in die bos

Laataand in die wildernis van Botswana staan ek voor ’n toe badkamerdeur met ’n vreeslike nood. Binne hoor ek water loop.

Ek klop. Geen reaksie nie. Klop harder. Steeds niks.

“Ansie!” Sy’s my kamermaat en sy’t ’n effense gehoorprobleem.

“Ansie! Is jy in die stort?”

“Wat? Ek kan nie hoor nie, ek’s in die stort!”

My tande swem en ek spring al op een beentjie. “Gaan jy nog lank

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
‘’n Baie Lawwe Idee’
WIE WOON HIER? Monique en Dehan Opperman, en die aanneemhond LokiWAAR Napier, OverbergGROOTTE 225 m², stoep (50 m²) en tussenvlak (25 m²) ingesluit Dis nie aldag dat ’n stofstraatdorpie soos Napier nuwe huiseienaars kry wat jonger as 30 is nie. Mense
Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde
Tuis25 min read
Vat ’n Pakkie Maalvleis …
’n Skeppie soet tamatieblatjang maak dié outjies nog lekkerder! Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 20 minute • Gaarmaaktyd: 8 minute • 600 g beesmaalvleis• 100 g salamiskyfies, fyngekap• 125 ml droë broodkrummels (ons het panko gebruik)• 60 ml fyngerasper

Related