SARIE KOS

TAFEL STORIES

“Ek wil meer sensories lewe,” sê my vriendin wat al vir jare maak asof sy interessanter is as wat sy eintlik is. “Jy maak meer staat op jou sintuie, neem alles in. Dit help glo om in die oomblik te lewe.”

“Nee, dankie.”

“Wanneer laas het jy ’n blaar tussen jou vingers gevoel? Of jou kos werklik geproe? Of regtig na die see geluister?”

“Ek het ’n app daarvoor, help my slaap –”

“Want as jy nie in die oomblik lewe nie . . . waar leef jy dan nou eintlik?”

Daardie aand kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS7 min read
Allawêreld! Afrika
Hoe Amarula een van die wêreld se gewildste roomlikeurs geword het.” Die opskrif van ’n artikel in die Amerikaanse finansiële tydskrif Forbes. En verder word geskryf: “Die prominente olifant op die etiket is net so herkenbaar op die rak agter ’n kroe
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die

Related