SARIE

Nataniël sê ...

Dis een van daardie tonele. Te belaglik vir ’n rolprent of ’n storieboek. Ek staan iewers in ’n Europese stad, voor my is ’n majestueuse katedraal. Ek wil ’n foto neem en wag vir die perfekte oomblik, ’n deur moet asseblief oopgaan en ’n priester of ’n non moet verskyn en ’n ligte wind moet asseblief dramatiese voue in die vloerlengte gewaad veroorsaak.

’n Deur gaan oop, ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE6 min read
BESTE MOOILYK geheime
AKTRISE EN STER VAN ALLES MALAN Wanneer die lewe handuit ruk, glo ek daarin om op klein maniere balans te handhaaf. As dit ’n besige tyd is wanneer gesondheid die laaste ding is wat prioriteit kry, probeer ek om ten minste by een goeie gewoonte in di
SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo

Related