Kuier

SANG UIT SY SIEL

Daar was tye toe die gospelster Jonathan Rubain (34) gedink het sy loopbaan sal nooit meer as ’n optrede in hierdie kerk of ’n liedjie by daai basaar of skoolfunksie wees nie. Daar was tye toe hy deur finansiële probleme moes werk en vrede daarmee moes maak dat persoonlike verhoudings nie uitgewerk nie. Maar dit was in donker tye soos dié dat koortjies en aanbiddingsliedjies soos“Roep Sy Naam”en“Halleluja Hosanna”hom staande gehou het.

En nou wil hy vir ander Suid-Afrikaners wat dalk hopeloos voel oor kwessies soos die corona-pandemie; misdaaad; bendegeweld op die Kaapse Vlakte; die toekoms van die jeug en die aanhoudende beurtkrag ’n lig in ’n baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related