Huisgenoot

ALLEEN MAAR OP DIE BEEN

DIE lewe het sy seisoene. Soms blink die blydskap van gedeelde geluk en die liggies van ’n glansbestaan, ander kere raak alles stiller.

Nadat hulle tot onlangs nog gebaai het in die eerste soort seisoen, bevind die hiphopsterre Yoma en Hemelbesem hulle nou in ’n ander soort bestaan.

Nie te lank gelede nie was hulle die kragpaartjie van Afrikaanse hiphop. Die twee rappers het die musiekwêreld aan hul voete gehad, en hul liefdesverhaal het sekerlik daartoe bygedra dat hul duet “#Cyphersaam (Huisreëls)” so gewild was.

In Gauteng, waar hulle hulle gevestig het, het Yoma en Hemelbesem (die verhoogname van Claudia en Simon Witbooi) talle pryse soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related