Huisgenoot

MY ROEPING NÁ MY STRYD

SKAARS vier jaar gelede kon sy lewe beswaarlik donkerder gewees het. Hy was aan die skei, en emosioneel het hy die bodem geskraap. Dit het gevoel of niks goeds meer met hom gebeur nie.

Toe, een Vrydagoggend omstreeks elfuur, bel die Kaapse jazzpianis Kyle Shepherd hom. “Wil jy ’n gospelprogram vir Afrikaanse televisie doen?” het sy vriend gevra. Sy antwoord? Ja.

Op die plek het sy lewe ten goede verander, vertel die aanbieder van die kykNET & kie-program Koortjies met Jonathan Rubain vandag.

“Ek het met programme soos YoTV en K-T.V. grootgeword en wou altyd ’n aanbieder wees, maar in my kop was dit: Ek is van Hanover Park op die Kaapse Vlakte en hierdie mense is in Johannesburg.”

Om ’n aanbieder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related