Huisgenoot

WAT ’N FEES SAAM MET KOBUS

MET die intrapslag bevind jy jou in ’n sprokieswêreld. ’n Reusagtige Kersboom, keurig versier met goue balle, staan langs die trap in die ingangsportaal. Oral is groot rooi strikke en feetjieliggies blink in die sit- en eetkamer waar nog twee betowerende Kersbome pryk. Om elke hoek en draai is ’n Kersvader-ornament. Al wat skort, is sneeu op die vensterbanke. Maar vandag gaap die kraaie behoorlik hier in die Paarl.

Dit is alles my vrou,” verduidelik die oud-Springbok, rugbyaanbieder en koffiekoning Kobus Wiese (56) toe hy by ’n groot houttafel gaan sit. “Wanneer sy en my dogter die Kersversierings uitpak, raak ek kastig besig met ander afsprake. My seun kies ook sommer koers!” sê hy. “Hulle noem my die Grinch. Maar nou ja, ek weet darem nou al ’n mens noem daai klein liggies fairy lights.”

Die Wiese-gesin het voorheen op ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related