Rooi Rose

‘Om te gee is my LIEFDES TAAL’

‘Skielik was daar ’n menigte engele uit die hemel wat God prys en sê: Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ’n welbehae het!’
- (Lukas 2:13, 14.)

Ja, dis presies waaroor Kersfees vir ons gaan,” sê Minki Joubert (35) en gaan sit op die mat in hul woonkamer om na Elise se piepklein uitknipseltjies te kyk. Miniatuur-patroontjies word met ’n ewe klein skêrtjie uitgeknip en Mamma moet kyk. Mamma kyk en deel die nodige lofprysings uit.

“Elisehartjie dra die allerkleinste goedjies aan huis toe – heuningblomme, vere, stukkies papier ... In ’n huis waar drie sussies van ses en jonger bly, kan jy jou indink hoeveel goetertjies daar oral is!

“Toe ons klein was, het ek en my broer, Ben, altyd soos Josef en Maria aangetrek en ons ingeleef in die geboorteverhaal terwyl my oupa vir ons uit die Bybel lees. Vanjaar is die poppies oud genoeg om ook aan te trek en die tradisie voort te sit.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related