Huisgenoot

KRISMISBOKSE VIR DUISENDE

ONS vier nie Kersfees nie. My pa was Israeli en my ma se van was Swart. Ek’s ’n mengelmoes. Maar ek het ook ’n mooi Kersherinnering.

Elke jaar het ’n tannie in Kalkbaai ons vir Kersfees genooi. Sy het altyd brandybotter gemaak. Ek onthou nog hoe die volwassenes so ’n bietjie warm en fuzzy begin voel het.

Ons is geskenke gegee en daar was Kerskoek met muntstukke in.

Dit was nooit ’n godsdienstige gebeurtenis vir my nie. Dit was ’n kulturele en gemeenskapsgeleentheid. Die herinneringe van samesyn en van mense wat bymekaarkom by ’n tafel en ervarings deel – dit het my altyd lekker laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related