Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘ONS GROOTSTE GESKENK’

Die koms van Bok van Blerk en sy vrou, Hanna, se derde kind sorg vir groot vreugde nadat dokters om die aktrise se lewe moes veg

Baie geluk en voorspoed met die herstelproses. Elf jaar terug het ek dieselfde deurgemaak. Ek was onder spinale blok en het uitgebloei. Familie is gesê om te kom groet. Lewe hierdie tweede kans ten volle!

ELIZE

Baie geluk, Bok en Hanna, met die geboorte van jul pragtige dogtertjie. Hanna, ek is so bly dat jy beter is. Jy het so ’n mooi hart. Baie sterkte vorentoe, en mag jy en jou dogtertjie gesond bly. Liefdegroete.

DIANE

Baie geluk aan julle tweetjies met jul dogter se geboorte. Dit is nou ’n nuwe kans vir julle. Hanna, ek hoop jy herstel vinnig, en dat jy en Bok nou albei jul vorige trauma agter julle sal kan sit en voluit begin lewe.

CHRISTEL

Baie geluk met jul kleinding. Hanna, vat dit asseblief rustig, ek is self daardeur. My seun

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related