WAT DIE HART VAN VOL IS
Sep 11, 2020
3 minutes
Deur william sezoe
Kô, laat ons onse erfenis omarm en koester.
Vir dié Erfenismaand wil ek ’n bietjie die Braaidag-narratief onder sy stert skop. Kyk, ons almal is mos gewoond daaraan om elke Erfenisdag saam gesellig ’n paar tjoppies oor die kole te gooi en ’n yskoue doppie te geniet.
Maar ek dink dis belangrik om dié Erfenismaand te fokus op wie ons is as mense en ons kultuur wat daarmee gepaard gaan. Die nasionale staat van inperking het my
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days