Kuier

PA’S MOET SAAMPRAAT

Die rol van ’n pa kan nie onderskat word nie, maar ons gemeenskap sukkel steeds met mans wat nie hul kant bring nie. Almal kan egter nie oor dieselfde kam geskeer word nie. Dis ook baie belangrik dat mans deel word van die gesprek en nie altyd as die kwaaddoeners uitgebeeld word nie.

Ek en ’n paar van my brasse is eintlik besig met mooi projekte wat gemik is op die manne om ons. Die een is (’n TV-geselsprogram), en (’n documentary). Dis ’n tipe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a
Kuier4 min read
Slaap Jy Jouself Siek?
Voel jy voos en flenters? Ons almal het elke nou en dan ‘n nag waar ons sleg slaap, maar as jou slaap gedurig onderbreek word, kan dit ‘n ernstige probleem word. “As jy niks aan jou swak slaap doen nie, kan dit jou gesondheid op lang termyn aantas,”
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste

Related