Huisgenoot

AWEH, ÔS TAAL SE NUWE KRAAL

AFRIKAANS sit nie in ’n hoekie nie. Dit het baie kamers. En uit een daarvan klop sprekers ál harder aan om erkenning vir “ôs taal”.

Al was Kaaps of Afrikaaps bedoel om “yt te sterf ”, het dit tog voortgeleef “innie angedrade stories vannie ou mense”, soos die bekroonde digter en vertaler Nathan Trantraal dit stel.

En nou beleef Afrikaaps die blye dag dat dit die eerste keer in ’n woordeboek opgeneem word, saam met sogenaamde Standaardafrikaans en Engels.

Oor dié projek vir ’n (), wat onlangs deur die departement van sport, kuns en kultuur goedgekeur is, is Nathan en die miljoene sprekers.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma

Related Books & Audiobooks