Rapport

Kaaps se krag só gevier

Afrikaanssprekendes van ’n sekere ouderdom is onwillekeurig bekend met die wordingsgeskiedenis van hul – ons – taal. Van ’n taal wat in die volksmond al verder wegdryf van sy Europese wortels en dit tog nooit volledig ontgroei nie, van vroeë taalpioniers en -patriotte, van ’n taalstryd om erkenning, van standaardisering en vestiging in die hoër funksies van ’n ampstaal.

In sy klem op één variëteit van Afrikaans – Standaardafrikaans – het daardie wordingsgeskiedenis egter by die ryk erfenis van ander variëteite verbygekyk. Soos aspekte van Suid-Afrika se geskiedenis in die verlede onderbeklemtoon of misverstaan is, so ook met die geskiedenis van taal. En nie net die geskiedenis nie: ook dit wat ons nou daaruit kan leer en verstaan.

En veral skrywers, digters, taalkunstenaars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related