Kuier

DIÉ'S ‘N LEKKER CREW!

Hulle is nie net ‘n sanggroep nie, hulle is ‘n bediening op wiele wat die evangelie deur woord en sang na die wêreld bring. Die groep Lekker Crew is in H die hartjie van die covid-pandemie gebore toe die leier, Jayson Sheldon (31), eers ‘n solo-kitaarspeler, ‘n aanlyn konsert aangebied het.

“Die naam van die konsert was Ons gaan in. Ek het ‘n paar vocals betrek en het in ‘n vorige gesprek aan die ouens genoem ek wil hê ons moet bekendstaan as die Lekker Boys, want ek wou nog altyd Afrikaanse musiek gemaak het,” sê Jayson.

Later het hy vroue ook by die groep betrek, en dis toe die naam verander is na die Lekker Crew. Hul groep het eers waarlik sy vlerke gekry toe Jayson se pa, pastoor Jacob Sheldon (65), in Oktober 2020 afgesterf het.

“In daardie week het God Sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related Books & Audiobooks