Kuier

GOD HÚL GIDS

Die Wessos, ’n sangtrio van Borcherds, in George in die Suid-Kaap, glo hulle is die Here se soldate en geïnspireer deur die Heilige Gees. Hulle glo vas hul boodskap van hoop kom straight vanuit God se troonkamer. Dié begeesterde sanggroep het uiteindelik hul eerste gospelalbum bekendgestel – nou’s hulle éérs die ene vuur en vlam.

Verlede jaar het die ouens harte gesteel toe hulle vyfde geëindig het in Emo Adams se Maak my Famous show op kykNET.

Maar dit was nie die laaste sien van die Wessos nie. Nou wil hierdie broers Lee-Roy (27) en Shu-Shane (32) saam met hul neef Emmanuel, oftewel Manny (30), die Woord deur hul musiek aan die beweeg kry. Dié dat die album heet, vertel hulle entoesiasties.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related