Kuier

GESALF AS SANGER

Die pragtige Jodi Jantjies (21) van Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte,bekoor luisteraars van regoor die wêreld met haar engelsang. Sy was ook onlangs op die gewilde TVprogram Koortjies met Jonathan Rubain op kykNET&kie.

Min mense weet egter dat Jodi eintlik al van kleins af sukkel met ’n verskriklike spraakprobleem. Sy hakkel vreeslik erg, al het sy tevergeefs al verskeie goed probeer om ’n einde te bring aan haar probleem. Die wonderwerk is, wanneer Jodi sing, verdwyn haar hakkel!

Haar liedjie“Lied van my hart”vat haar storie perfek saam. ’n Gedeelte daaruit lui: “Die woorde oor my lippe kom sukkelsukkel deur. Die geluid van die spotters so duidelik in my oor. Die storie wat ek vertel dis nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related