Kuier

BERRY BLY BO!

Sy het altyd teruggestaan en die deur oopgehou vir ander, meestal ten koste van haarself. Sy was te bang om op tone te trap en altyd bereid om die minste te wees.

Maar nou sing Idols SA se nuutstewenner, Berenike Trytsman (31) oftewel Berry, ’n heel ander deuntjie. Een wat eintlik al lankal vir haar geskryf is, maar sy te bang was om te sing.

Sy het waardevolle lesse tydens haar -ervaring geleer, vertel dié ma van vier – twee biologiese en manlief, Renier, se twee bonuskinders, soos sy graag na hulle verwys. Nou reken Berry sy sal nooit as te nimmer die stille selfvertroue en die innerlike krag wat sy deur God se genade bygekry het, sommerso deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related