Kuier

VRYGEKOOP DEUR SY BLOED

Ons vier binnekort Paasfees, een van die belangrikste feeste op die Christelike kalender. Ons herdenk dan Jesus se kruisdood en Sy opstanding.

Ons lees in die Bybel in Lukas 23:3: “En toe hul op die plek kom wat Hoofskedel genoem word, het hulle Hom daar gekruisig, en die kwaaddoeners, een aan die regterkant en een aan die linkerkant.”

Die profeet Jesaja het lank voor Jesus se geboorte geprofeteer oor Sy kruisiging: Jesaja 53:5:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
‘N Tree Op Met Vuil Tekkies
Toe drie platsakstudente op ‘n dag sit en wonder hoe om ekstra geld te maak, het ‘n idee in hul kop wortelgeskiet: Wat as hulle ander se vuil tekkies was en versorg? Studente is immers lief vir hul tekkies, en as die fade in is en die outfit is on po
Kuier5 min read
Scam Gryp My Pensioen
Ons almal ken daai gesegde: As dit te goed klink om waar te wees, dan ís dit tien teen een die geval. En geld wat magically verdubbel terwyl ‘n traditional healer, oftewel ‘n sangoma, glo daaroor wag hou – of sommer verdriedubbel sodra daardie sogena
Kuier4 min read
Slaap Jy Jouself Siek?
Voel jy voos en flenters? Ons almal het elke nou en dan ‘n nag waar ons sleg slaap, maar as jou slaap gedurig onderbreek word, kan dit ‘n ernstige probleem word. “As jy niks aan jou swak slaap doen nie, kan dit jou gesondheid op lang termyn aantas,”

Related