Huisgenoot

WANNEER JY TE VEEL OEFEN …

NÁ DIE feestyd het die sangeres Adele die gim met woema ingevaar, het sy onlangs aangekondig. Deesdae is sy twee of drie keer per dag daar om te sweet.

“Ek wil terugkeer na my beste fisieke gesondheid, tot my boude kliphard is,” het sy gesê.

Dit klink op die oog af na ’n baie goeie plan. Adele het haarself die laaste paar jaar heeltemal getransformeer. Eers het sy ’n paar rolletjies gehad, maar sy het haar met harde werk in ’n uurglas omskep wat die rooi tapyt in asemrowende aandrokke verower. En tog het Adele se uitsprake ’n alarm in die kop van die Britse joernalis Roisin Kelly laat lui.

Sterre soos Adele kan dalk spog oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related