Huisgenoot

BEGIN ’N DAAGLIKSE STAPROETINE

DIE dae toe die inperking dit onmoontlik gemaak het om buite te oefen is lankal iets van die verlede. Nou hoef dit nie eens meer tussen ses en nege soggens te gebeur nie. Kortom, jou verskonings raak min! Die enkele kere dat jy wel sover gekom het om jou tekkies aan te trek was jy dalk binne oomblikke so uitasem dat jy moes erken: Jy is veel onfikser as wat jy gedink het.

Maar hoe begin ’n mens weer ná maande se niksdoen – maande waarin die vreemde situasie in die wêreld jou nog meer onaktief as gewoonlik gemaak het?

Die kenners se raad is om dit eenvoudig te hou. Moenie wegval met ’n ingewikkelde oefenprogram of ’n drawwery wat jou ná ’n paar meter wil laat omkap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related