Sweet jou stres weg
Sep 11, 2020
4 minutes
Deur CHER PETERSEN
![f0038-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2oojqaoyrk84kktf/images/fileODNQRVIG.jpg)
WANNEER jy baie gestres is, kan dit voel soos net nog ’n ding waaroor jy jou moet bekommer om tyd en energie te vind om oefening te doen. Jy weet jy moet oefen om gesond te bly, maar jy kan eenvoudig nie die motivering daarvoor vind nie.
En dan voel jy sleg oor jou gebrek aan motivering en sak op die rusbank neer of hou jou besig met ander dinge . . . En so begin die siklus weer van voor af.
Dalk moet jy dít probeer: Hou op wag tot jy lus voel om oefening te doen. Doen dit net.
Wat jou gesondheid betref, is fisieke inspanning en sweet een van die beste
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days