Huisgenoot

SKERP SOOS ’N NAALD

HY IS vandag die ene glimlagte waar hy op die grasperk met die gesin se honde speel – en dié tiener het baie rede om so gelukkig te wees.

Zandré Smith van Randburg het in al sy matriekvakke A’s gekry, ’n totaal van agt onderskeidings wat selfs hóm onkant gevang het. “Ek het gedink ek sou dalk drie onderskeidings kry,” sê hy.

Wat dit veral ’n verstommende prestasie maak, is dat Zandré in sy matriekjaar nie net agter die boeke moes spook nie, maar ook teen ’n seldsame siekte moes veg. Dié 18-jarige het ’n ernstige tipe A-hemofilie, ’n genetiese toestand wat veroorsaak dat sy bloed nie stol nie en hom dus met bloeiende gewrigte en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related