Huisgenoot

RAAISELTJIE OP WIELE

‘AS EEN VAN HAAR ANEURISMES BARS, KAN DIT HAAR HAAR LEWE KOS’

TUSSEN haar ouers op die bank sit ’n ag tjarige blondekoppie – dieselfde kind wat op foto’s teen die muur gelukkig lag en speel.

Maar vandag, op hierdie bloedig warm somersdag in Randfontein, kla sy saggies: “My kop is seer.”

“Wil jy liewer in die kamer gaan lê?” vra haar pa, Jean Foster, besorg. Dalk moet hulle die waaier daar aanskakel vir verligting van die hitte, sê haar ma, Elaine.

Albei ouers is fyn ingestel op hul kind se ongemak – en die verskriklike seer wat so dikwels daarmee gepaardgaan. En hulle moet deesdae baie versigtig wees met haar veiligheid; selfs haar jongmeisiedrome kan gevare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related