Huisgenoot

MOOI – AL IS EK ANDERS

SY WAS nog bitter klein toe sy besef sy lyk anders as ander kinders. Maar dit pla haar nie – nie toe nie; ook nie nou nie.

“Wanneer ek na myself in die spieël kyk, lyk ek mooi,” vertel die 12-jarige Stephanie Deysel in haar sagte stem.

Uiterlik toon die skaam tiener van die Vrystaatse dorpie Viljoenskroon die kenmerke van die seldsame genetiese toestand frontonasale displasie. Haar neus is misvorm, haar oë wyd uit mekaar, en sy het ses toontjies aan haar regtervoet.

Maar wat saak maak, het haar ma, Annette, nog altyd by haar ingeprent, is die mens wat sy aan die binnekant is – ’n mooi, geliefde meisie met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related