ELANA DIE ‘MOMPRENEUR’
Nov 26, 2020
4 minutes
Deur FRANCO HAVENGA
KLOP maar by enige ma aan: Die afgelope jaar het unieke uitdagings gebring. En nes miljoene ander ma’s dwarsoor die land is glansmense nie gespaar van die gespartel om gelyk hul kinders én die werk op koers te hou nie.
Vra maar vir Elana Afrika-Bredenkamp: Sy is immer professioneel op die kassie en agter die mikrofoon, maar ook maar tussendeur pal besig met die dinge van die huis.
Toe die inperking daartoe gelei het dat die radiostasie Jacaranda FM vroeër vanjaar tydelik sy ateljee moes sluit en omroepers hul programme van die huis af moes uitsaai, moes die Fynskrif- aktrise haar radiostem soggens vanuit haar huis in Centurion laat opklink.
“Ek moes steeds my program op Jacaranda FM tussen
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days